Incorrect Browser/Settings
This site has been designed for optimal use, under the following circumstances:
  • Mozilla Firefox 1.0+ or Internet Explorer 7+
  • JavaScript Enabled
  • Cookies Enabled
  • A screen width of at least 900px
It has been detected that one or more of the above is incorrect. It is recommended that you comply to the above before continuing to browse this site.

The latest browsers can be downloaded at:
Invalid Form Data
The following error(s) occured while processing the form for submission:
Close
Close
Fondsmeter


Die huidige bedrag in die fonds is:
R 60000.00


Gemeenskapsbetrokkenheid

Die Besigheidsgilde tree op as ´n dienspunt vir Solidariteit se Helpende Hand Fonds. Dit beteken dat jy lewensmiddele (soos voedsel, klere, meubels ens.) via ons na Die HHF kan kanaliseer.
Kontak ons vir meer inligting

Pool Solutions
Resurface Your Swimming Pool Into A Sparkling Sho...meer

Meijerink Finansiele Dienste/Financial Services
Bookkeeping Financial Statements Financial - and...meer

ECI Payroll & Recruitment
Payroll Management For all types of businesses,...meer


Verkoopspersoon (Juwele)
Hou jy van juwele? Soek jy 'n voltydse of deeltydse loopbaan? Is jy 'n jong mo...meer

Bemarkingsagente
Ek benodig bemarkingsagente om die nuwe wonder geneesmiddel uit Amerika te bem...meer

Agent
Bemark ons sagteware in jou vrye tyd.Besoek gerus ons webwerf vir meer inligting...meer


Dr Cival Mills Boeke
R165.00 elk
This Too Will Pass en Truth About Wheels beskikbaar by die Gilde. Skakel 012-...meer

Zentium Opvoedkundige Sagteware
Ontvang korting op verskeie programme:
Programme waarop u korting ontvang: * Eduss English Phonix (26%) * Academix Le...meer


0 items
Dra By
Verhoog jou besigheid se omset deur...
1. Landswyd (en wêreldwyd) op die internet te adverteer.
2. Outomaties te skakel met alle toonaangewende Afrikaanse webwerwe en soekenjins (hoe meer mense van jou besigheid weet, hoe beter...)
3. Toegang te kry tot 'n gebruikersvriendelike platvorm vir vinnige en effektiewe kommunikasie met ander besighede (kry advies by mense wat in dieselfde bootjie is as jy...)

Verminder jou besigheid se uitgawes deur...
4. In te skakel by 'n landswye groep van ondernemings wat mekaar kan ondersteun.
5. Vakatures op die webwerf te adverteer.
6. Toegang te kry tot verkorte CV's van lede van die publiek wat op soek is na werk (vul jou vakatures vinnig en maklik...)

Weet dat jou bydrae 'n verskil maak in jou gemeenskap...
Alle wins wat deur die Besigheidsgilde gegenereer word, word geskenk vir liefdadigheid. Die Afrikaanse Besigheidsgilde skenk sy fondse aan persone met lewensbedreigende siektetoestande wat finansies benodig vir dringende mediese behandeling. Jy ontvang terugvoer oor hoe die fondse aangewend is, asook die resultaat van die mediese behandeling wat ontvang is.

Adverteer jou besigheid op die webwerf van die Afrikaanse Besigheidsgilde


Advertertensie-opsies:


Opsie 1:

Teen slegs R120,00 per maand, vir 'n minimum van 12 maande (R1 440,00 per jaar) kan jy jou besigheid op ons webwerf adverteer. Besighede ontvang ook die gebruik van 'n perspeksstaander wat jou besigheid se borgverwysing bevat (verwys na ons Foto Gallery om te sien hoe hierdie staander lyk).

Opsie 2:

Volkleur Statiese Banieradvertensie teen R795,00 (advertensie verskyn dan vir 3 maande). Prys sluit grafiese ontwerp van jou volkleur advertensie in.

Opsie 3:

Volkleur Aktiewe Banieradvertensie teen R1 220,00 (advertensie verskyn dan vir 3 maande). Prys sluit grafiese ontwerp van jou volkleur advertensie in.

Opsie 4:

Plaas n geklasifiseerde advertensie teen slegs R300,00 per jaar. Jou advertensie sal, nes die ander advertensies, in drie kategorieë gelys word. Dit verhoog die sigbaarheid van jou besigheid. Beskryf jou besigheid in een of twee sinne en verskaf jou besigheid se kontakbesonderhede - insluitende n skakel na jou eie webwerf (indien van toepassing).



Volg hierdie maklike prosedure om te adverteer:

1.  Stuur 'n SMS (teen gewone SMS-tarief) met die teks "Registrasie" na 0825541985. Een van ons konsultante sal u onmiddellik kontak om te reel vir u registrasie.

Of

2.  Kliek hier om 'n uitdruk te maak van die inskrywingsvorm. Voltooi slegs die vorm en faks terug na 086 538 3175 of e-pos aan registrasie@besigheidsgilde.co.za.

Betalingsopsies

Skenkings / Donasies


Wil jy graag eerder 'n donasie skenk vir ons huidige fondsinsamelingsprojek?

1.  SMS slegs die teks: "Skenking" (teen gewone sms-tarief) aan 0825541985. Een van ons konsultante sal u onmiddellik in hierdie verband kontak.

Of

2. Doen 'n inbetaling in die volgende rekening:
Rekeningnaam: Die Afrikaanse Besigheidsgilde
Bank: FNB
Tak: Die Kolonnade
Takkode: 251037
Rekeningnommer: 62159543943

Gebruik asseblief die woorde "Skenking" asook u naam en van / besigheidsnaam as verwysing.


Dagmar Janse van Vuuren van Pretoria, ly aan Osteogenesis Imperfekta en erge skolios... meer

Adverteer jou besigheid nou!
Kliek hier om meer uit te vind.

Soek jy dringend hulp/ondersteuning? Kliek hier om n organisasie te vind wat jou kan bystaan. Kontak ons indien jy jou organisasie gratis hier wil lys.

The Sunflower Fund
Share a little save a life become a bone marrow donor. ...meer

African Blessings
Verskaf kos en klere vir 5 huise en bied kunsklasse aan vir die vroue. Kontak Annelie du Plessis....meer

Middele Afhanklikheid
Hulp vir verslawing aan middele soos alkohol, dwelms ens....meer

Adverteer jou sakebyeenkoms / besigheidsnetwerkfunksie gratis op ons webwerf. Kontak Ons om jou byeenkoms te lys. Kliek hier om te sien watter byeenkomste in jou omgewing plaasvind.

Zambezi Point Byeenkoms
Alle geestelike leiers noord van die berg word genooi na die maandelikse saamkuier....meer

Motiveringsspreker
Dr Cival Mills Skakel Sarie Odendaal by 083 242 7331 of epos sarieo@iburst.co.za vir besprekings. Boodsk...meer

Hitge, John
Coetzer, Amanda
meer