Fondsmeter
Die huidige bedrag in die fonds is:
R 60000.00
Gemeenskapsbetrokkenheid

Kontak ons vir meer inligting
0 items
Sakegids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
Belangrik: Kliek op 'Sien Profiel' om die hele advertensie te sien!
Huis vir Afrikaanse Poësie (hAp)
[ Sien Profiel ]Met die opening van die eerste privaat Afrikaanse Taalmuseum by die Huis vir Afrikaanse Poësie (hAp) in Capital Park, begin 'n nuwe Taalreis vir Afrikaans op 4 en 5 Oktober 2008. hAp is die plek van woorde en die tuis...
A & D Motor en Diesel Ingenieurs
[ Sien Profiel ]Kontak ons vir die volgende: * Ons herbou enjins; * Maak van hidroliese pype; * Sny van Krykaste; * Boor van silinderblokke * Masjinering van blokke en silinderkappe;...
A3 Rubber Stempels
[ Sien Profiel ]By A3 Rubberstempels kan jy jou eie persoonlike stempel afdruk. Met 'n verskeidenheid kleure en groottes ink, skrifletters, word jou eie persoonlike rubberstempel kundig en vinnig ontwerp. Enige reeds bestaande logo ka...
Aambeie Weg
[ Sien Profiel ]AAMBEIE? Jou probleem STOP HIER! Gebruik die mengsel van natuurlike produkte en ervaar hoe jou lewenskwaliteit verbeter. Hier is die getuienis van vier tevrede persone wat die mengsel probeer het en wat vandag weer...
AEP Electrical Engineering
[ Sien Profiel ]AEP&I lewer reeds sedert 1992 kwaliteit gevorderde elektroniese produksie en integrasie. Ons is verbind tot jou maatskappy en sal die ekstra myl loop om in jou behoeftes te voorsien. Vanweë die hoogs tegnologiese aa...
African Corporate Cleaning
[ Sien Profiel ]In vandag se korporatiewe wêreld, is ‘n besigheis se openbare beeld uiters noodsaaklik. By African Corporate Cleaning glo ons dat die eerste stap om ‘n goeie indruk te skep, begin met skoonmaakdienste. Niemand kan b...
Agents4wine
[ Sien Profiel ]Bilton Wines Hoopenburg Elgin Valley Vineyards Avontuur Estate Anura Bernheim Bushmanspad Mellasat Hoopenburg Wines Tempel Wines ...
Aikido (Seiko No Tanden)
[ Sien Profiel ]Aikido is 'n selfverrykingsmetodiek wat die medium van Japanese krygskuns vir die ontwikkeling van dissipline, balans, tolleransie, harmonieuse menseverhoudinge, self-insig, bewustheid en selfvertrou bevorder. Klasse ...
Aim4naturalhealth
[ Sien Profiel ]Hier is 'n boodskap van hoop. Jou drome kan verander in goud. Verminder jou bekommernisse. Neem terug wat werklik joune is - JOU GESONDHEID. Kontak my vir verdere inligting oor hierdie wonderlike geneesmiddel - dit...
All In One Generators
[ Sien Profiel ]Handelaars van kragopwekkers. Besoek ons ook vir die herstelwerk en diens van kragopwekkers....
Almega Finansiele Dienste
[ Sien Profiel ]PROFESSIONELE SPAN MET GESAMENTLIKE ONDERVINDING VAN MEER AS 110 JAAR * Risikobestuur * Korttermynversekering * Lewensversekering * Medies Spesialiseer in: * Kommersiele/Industriele * Kontrakwerke * Huishou...
Andre Bezuidenhout Verspreiders
[ Sien Profiel ]Kontak my vir die volgende: * Massey Ferguson Trekkers; * Mielie & Sonneblom sade; * Landbou Chemikalië;...
Arcto Namibia
[ Sien Profiel ]Robleerskoene wil ons dra ......... Leerskoene vir elke geleentheid. * Stewels vir jag, stap en normale gebruik; * Gewone velskoene; * Skoene hou tot agt jaar; * Hersoling word gedoen; * Watervriendelik; * Lee...
Aretsi SA cc
[ Sien Profiel ]Benodig u Internet - Aretsi-SA is 'n gemagtigde diensverskaffer van iBurst. Ons kan vir u tot diens wees met die aankoop van 'n rekenaar. Ons lewer vinnig en betroubare diens....
Argilla Pottery / Pottebakkery
[ Sien Profiel ]Ek het 'n wonderlike reeks pottery - kontak my gerus....
ASAP Properties
[ Sien Profiel ]Welcome to ASAP Properties ASAP Rentals t/a ASAP Properties We are a real estate agency with the motto “As soon as possible” We specialize in Commercials, houses, townhouses and rentals. Please contact us fo...
ASESA (Active Service Excellence of South Africa)
[ Sien Profiel ]Welcome to ASESA Active Service Excellence South Africa (ASESA) has been operating as a toll free hotline service provider for over 10 years. The hotline is designed to gather valuable intelligence, concerning servi...
ASSW Automation Solution Security Wholesalers
[ Sien Profiel ]ASSW - Automation Solution & Security Wholesalers began in December 2006. Our company specializes in maintenance, repairs, service and installation of:- Access Control Security and Systems, Boom Gates, CCTV, Electric...
Astra Begrafnisondernemers / Kopieërsentrum
[ Sien Profiel ]Begrafnisse en Kopieër Sentrum: Vir die lewering van begrafnisdienste en verassings, die verskaffing van kranse en grafstene en Begrafnisversekering, asook die lewering van die volgende dienste: * die maak van fotos...
ATKV (Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging)
[ Sien Profiel ]By die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging is taal en kultuur die as waar om alles draai... goed geolie met eindelose interessanthede vir musieklikes, kultuurlikes, leergieriges en nuuskieriges. En ‘n lorrievrag lekk...
Babsie's Springkastele
[ Sien Profiel ]Verskillende tipes springkastele te huur. Aflewering in Moot area is gratis. Lewering van partytjie dienste...
Bakgat Braai
[ Sien Profiel ]Verskaffers van kwaliteit braaihout, brikkette ens. Verspreiders welkom....
Bathusi
[ Sien Profiel ]Promosies en Korporatiewe Klere en Geskenke Ons spesialiseer in • Die reël van funksies & tema-onthale • Alle drukwerk • Alle skryfbehoeftes • Alle Klere (t-hemde, golfhemde, sweetpakke ens. Ideaal vir sk...
Beauty Elements
[ Sien Profiel ]Die TEGNOLOGIE van die toekoms! BOTOX in aansmeerbare vorm! Geen inspuitings. Langtermyn resultate. Verbeter plooie met 43% WAT IS IPL EN WAT BEHELS HIERDIE BEHANDELING? IPL is die nuutste tegnologie vir die be...
Beekman Super Canopies
[ Sien Profiel ]As een van die pioniers in die bakkie kappie industrie, het Beekman Super Canopies reeds meer as 170 000 kappe verkoop vanaf 1972. Oorspronklik is Beekman as 'n familie besigheid begin deur Adriaan Beekman vanuit sy m...
Big Bite Car Rental Company
[ Sien Profiel ]Ons kom na jou toe!!!!! Ons lewer af by lughawens,in Johannesburg en Pretoria. Pad en Noodbystanddiens 24uur. Skakel Sanet vir vriendelike en professionele diens. ...
Biscuit Mecca
[ Sien Profiel ]Die varste koekies teen fabriekspryse. *Choc chip *crunchy *gemmer *short bread *coconut *karamel *gemengde ...
BJ Glaswerke
[ Sien Profiel ]Verskaffers en installering van ruite,tafelblaaie,spieëls, storte en skuifdeure. ...
Blinds Gallery
[ Sien Profiel ]Verskaffers en installering van kwaliteit blinders. vertikaal hout bamboo buitelug blinders venetian pvc skim rolblinders bamboo & laguna Kontak ons vir 'n gratis kwotasie en vir installering van blinders....
Bliss
[ Sien Profiel ]Pashmina's Scarfs, Table Runners, All purpose bags, costume jewellery. Perfect accessory... Perfect gift.... Blissfully beautiful.... Spoil yourself.... Treat that special person in your life... For women young...
Blits Elektrisiëns en Hardeware
[ Sien Profiel ]Blits Elektrisiëns en Hardeware is al reeds 40 jaar in die bedryf. Skakel of besoek ons gerus vir die beste, gewaarborgde diens en kwaliteit produkte. ...
Blits Elektrisiens & Hardeware
[ Sien Profiel ]Blits Elektrisiëns & Hardeware is al 40 jaar in die bedryf. Skakel of besoek ons gerus vir die beste, gewaarborgde diens & kwaliteit produkte. ...
Blou Bul Vullisverwydering
[ Sien Profiel ]Skakel ons vir week vir week vullisverwydering en tuinvullis. Ons verskaf dromme. ...
Bond4u
[ Sien Profiel ]There is a lot of time and effort involved in buying a new home or applying for a second bond on an existing property. Finding the right property can be a time consuming and frustrating process. Our highly trained person...
Bosch Car Services
[ Sien Profiel ]“Bosch Motordienste… Billike pryse en beste advies vir alle voertuie. Ons lewer tegnologie en kwaliteit! Laat ons jou motor vertroetel om op sy beste te presteer. Ons sal altyd jou motor met integriteit herstel en...
Bosgas
[ Sien Profiel ]Besoek ons gerus vir: * Gas; * Sweisbenodigdhede; * Olie & Ghries; * Huishoudelike gashervulling; ...
Bosveld Slaghuis
[ Sien Profiel ]Beste kwaliteit vleis en biltong. Ons is bekend vir die lekkerste hoendersosaties, biltong, boerewors en kaaswors....
Bosveldspoortjies Kleuterskool
[ Sien Profiel ]Bosveld Spoortjies is 'n plaasskooltjie in die Montana area. In 2009 was dit 10 jaar oud. Johan en Dorothea Matthee is die eienaars van die skool en die besigheid is hul harte se punt. Twintig personeel is hier werks...
Brits Quality Stone
[ Sien Profiel ]Brits Quality Stone is ‘n verskaffer van granietprodukte aan die publiek. Ons waarborg gehalte produkte en uitstekende diens. Ons produkte word ontwikkel en vervaardig met inagneming van ons kliënte se individuele be...
BTS Software t/a Ecert
[ Sien Profiel ]Get your exemption certificate today for only R99! If your company or organisation’s turnover is less than R 5 million per year you qualify for a BEE Exemption Certification. This is a simple process - you can have...
Budget Framers
[ Sien Profiel ]Kom doen u inkopies of sake op 'n Saterdag in Pretoria of by Wonderpark. Handig dan u raamwerk teen 08:00 in en kom haal dit weer af teen 13:00. * Alle media: * Skilderye: * Kunsnaaldwerk; * Tapisseries; * Spi...
Cadillac Theatre & Club
[ Sien Profiel ]Cadillac Theatre & Nightclub™ is ideally situated 1km from the N1 Zambezi Off ramp at the Zambezi Mall on Zambezi Road comprising of adequate secure parking which gives you the feeling of security from the time that yo...
Cadillac Theatre & Club
[ Sien Profiel ]Cadillac Theatre & Nightclub™ is ideally situated 1km from the N1 Zambezi Off ramp at the Zambezi Mall on Zambezi Road comprising of adequate secure parking which gives you the feeling of security from the time that yo...
Cape Country Cottage
[ Sien Profiel ]In addition to our self-contained cottage, all suites at CAPE COUNTRY COTTAGE open onto the pool deck or garden. The suites are fully equipped for self-catering, or bed and breakfast. Enjoy a delicious Full English o...
Cape Country Cottage
[ Sien Profiel ]CAPE COUNTRY COTTAGE GUEST HOUSE is conveniently located in the upmarket suburb of Kenridge in Durbanville, Cape Town North. Surrounded by a tree-lined garden with an abundant birdlife, you'll enjoy the secure tranquilit...
CEFM Trading Services
[ Sien Profiel ]I am a registered HealthBridge Bureau (Medical Claims & Credit Control) based in Pretoria. Contact me for the speedy and professional recovery of outstanding accounts and claims. Charges for services: * 7% for t...
Ceroc Dans
[ Sien Profiel ]Ceroc Dans het gearriveer in Suid-Afrika! Kom beoefen hierdie unieke dansstyl: 'n fusie tussen Latyns-Amerikaans, Moderne "Jive" en "Balroom". Ceroc Dans word reeds verskeie jare oorsee beoefen en het nou gearrive...
Champion's Habits
[ Sien Profiel ]Maak onmoontlike moontlikhede moontlik. Ondervinding wys dat mense wat Petrus se aanbiedings bywoon dit ongelooflik geniet en baie daar by baat vind. ...
Chicko Chicken Deli & Take Aways
[ Sien Profiel ]* Heerlike Seekos en Visgeregte. * Wegneemetes: Hoender en Lamgeroosterde ribbetjies. * Koffiekroeg...
Christine van Wyk-Toere
[ Sien Profiel ]Welkom by Christine van Wyk-Toere. Christine van Wyk-Toere is 'n familie- onderneming wat baie waarde heg aan kwaliteit diens. Met meer as 25jaar se ervaring in die veld, het Christine se Toere vir die Fynproewer ...
CLE Finansiële Dienste BK (FSP 26/10/12700)
[ Sien Profiel ]Kontak my vir die volgende/Contact me for the following: *Aftreebeplanning/ Retirement Planning; *Sakeversekering/ Business Assurance; *Pensioenfondse/ Provident fund; *Lewensversekering/ Life Assurance; *...
Clean Care Services
[ Sien Profiel ]Staan jy die helfte van jou kruideniersbegroting af aan skoonmaakmiddels? Clean Care Services het die oplossing. Moenie wag nie - skakel nou vir 'n gratis demonstrasie van ons produkte....
CMT Projects & Sales
[ Sien Profiel ]Vir al u skoonmaak en chemiese behoeftes Maandpak 1L Sunlight 1L Handy Kleen 1L Bleikmiddel 1L Stasoft 2Kg Waspoeier 1L Multi Purpose Vloerpolitoer of Matshampoo Alles vir net R150.00 For all you cleani...
Complete Accounting
[ Sien Profiel ]Boekhou en Pastel Opleiding. Kursus duur net 3 dae. Bespreek vooraf! Pryse: * 1 Persoon: R2 500,00 per persoon * 2 Persone: R2 000,00 per persoon * 3 Persone: R1 500,00 per persoon Ons is geakrediteer by P...
Compu IQ
[ Sien Profiel ]Die Interaktiewe Klaskamer-reeks ondersteun kinders regdeur hulle skoolloopbaan. Dit is geskik vir kinders vanaf Graad 0 tot Graad 12. Aangesien kinders nie almal op dieselfde wyse leer nie, laat die Interaktiewe Klaskam...
CrisisOnCall
[ Sien Profiel ]Suid-Afrika se eie "Rescue 911" U belegging in totale gemoedsrus. CrisisOnCall is 'n bekostigbare, innoverende produk wat u tydens krisisse op 'n doeltreffende wyse sal ondersteun. *Nasionale Krisislyn, inbrake,...
Cybergraphy
[ Sien Profiel ]Die nuutste tegnologie in motoropsporingsisteme… Nou beskikbaar by Zambezi Car & Truck se installeringsentrum (enigste installeringsentrum binne ‘n 30 km radius). Cybergraphy is gebaseer op RF, GSM, GPRS en GPS. A...
Debt Advice
[ Sien Profiel ]Skuld Probleme? Moenie jou bates verloor nie! Geniet onmiddellike beskerming deur skuldberading! Ons kan jou paaiemente drasties verminder na 'n bedrag wat jy kan bekostig! Sms jou naam en van na 072 409 2826...
Diamond Corporation
[ Sien Profiel ]Diamond Corporation – ‘n Unieke onderneming met sy eie diamantslypingsfasiliteit op die perseel. Ons bied aan jou ‘n gerieflike en bekostigbare metode om skaars en unieke diamante direk vanaf ons aan te koop. P...
Die Lewensnavigators
[ Sien Profiel ]Persoonlike- en Gesinsraadgewers. Benodig u berading of terapie? Ons is daar vir u. Moenie huiwer nie - skakel ons vandag nog....
Die Meelvloer
[ Sien Profiel ]Die voorkeur langarm dansplek Noord van die Magalies, Wonderboom area op die oewer van die Apiesrivier. Kom sokkie op eg Afrikaanse musiek. "Back to the 80's" elke Woensdagaand met Pieter van Biljon (Bosveld Stereo, ...
Digital Office Consultants cc
[ Sien Profiel ]Ons verskaf kantoortoerusting, rekenaars VOIP. Kontak ons vir die beste pryse en goeie diens....
DJ Ossewa
[ Sien Profiel ]Afrikaners is plesierig en jy sal dit glo wanneer jy die super gewilde groep, DJ OSSEWA, se splinternuwe projek, MANNE-WA-LUS onder oë gehad het. Die briljante DVD bewys daar net eenvoudig geen keer aan die manne, be...
Dr Cival Mills
[ Sien Profiel ]Herewith background of Dr Cival Mills: He did his internship at Shongwe Hospital, Mpumalanga Province, 2000. He had 5 days left for his internship when he was involved in a motor accident on the 8th December 2000 whic...
Dr Lieuwkje van der Merwe: Sielkundige
[ Sien Profiel ]Dr Lieuwkje van der Merwe (BA – RAU) (Honneurs, MA & PHD – UP) PR 0041882 / PS 0070521 DIENSTE: Individuele, verhoudings-, groep- en familieterapie. Loopbaan- en Vakkeuses Psigometriese en Skoolgereedheidstoe...
Dr Tienie Maritz Sielkundige / Psychologist
[ Sien Profiel ]HULPVERLENING AAN KINDERS MET: * Swak vordering / Onderprestasie * Leerprobleme en -remminge * Gedrags- en emosionele probleme * Beroepsvoorligting / Vakkeuse * IK / Belangstelling / Persoonlikheid * Krisisinterv...
Dry Events & Promotions
[ Sien Profiel ]We are an event organisation and management company specializing in the following areas:- * Year-end and Corporate Functions * Conferences - Workshops - Product Launches * Artist Entertainment and CD Launches * Cor...
DTS
[ Sien Profiel ]DTS (DiKalakala, Training and Skills Development) Opleidingsvoorsieners van: * Brandbestryding; * Noodhulp Opleiding vlak 1-3; * Beroepsgesondheid en Veiligheid; * Hantering van gevaar stowwe; * Herstel en diens...
ECI Payroll & Recruitment
[ Sien Profiel ]Payroll Management For all types of businesses, big/small Human Resources Recruitment & Employment contracts HR policies & procedures Job descriptions Disciplinary hearings & labour relations Other services ...
Edu Babe
[ Sien Profiel ]WHAT'S NEW AT EDUBABE? Edubabe now in Pretoriak Moot and North! Ons lewer die volgende dienste: * Huishulp Opleiding * Kindersorg EN -Stimulasie * HIV/TB bewusmaking * Huishouding * Kook en Bak Opleiding * Vers...
Eerstehulp en KPR Opleiding
[ Sien Profiel ]* Verstikking * Amper-verdrinking * Brandwonde * Beenbreuke * Bloedings (insluitend neusbloedings) * Epileptiese aanvalle * Koorstuipe, ens. Wanneer jy gekonfronteer word met iemand se lewe wat in gevaar is, is ...
Elzette Minnaar Toere
[ Sien Profiel ]Luukse bustoere na verskeie bestemmings: Binnelands en Buitelands. "Met sorg gereel vir mooi herinneringe wat 'n leeftyd hou". Kontak Elzette gerus vir 'n jaarprogram by 012-565 4883 of onderstaande nommers en bes...
Emacplan Eiendomme
[ Sien Profiel ]Emacplan Eiendomme is gestig en ontwikkel deur Rudolph van den Berg – met reeds meer as 11 jaar ondervinding in die eiendomsmark. Emacplan is ook ‘n lid van Multi Listing Services (M.L.S) en Property 24 – beide kor...
Ensemble Financial Services
[ Sien Profiel ]I would like the opportunity of having an appointment with you so that we can have a look at your portfolio and set up a needs analyses and look were we can save you money. For me to do this, I need a consent from you...
Erika 4 Bonds
[ Sien Profiel ]Negotiation of competitive interest rates with all the major banks and Sanlam. New Loans/Building loans/ Further Loans Consolidation of Debt Switches Free Professional Services and Advice ...
Ernie's Plumbing & Maintenance
[ Sien Profiel ]Herstel van gebarste pype, installasie van baddens ens. ...
Extreme Steel
[ Sien Profiel ]Ons vervaardig staalmeubels, sekuriteitshekke, ballustrades, omheinings en staaltrappe - kontak ons vir kwaliteit- en vinnige diens....
FDS Build On's cc
[ Sien Profiel ]Huisverbeterings,ingeboude kaste,teelwerk, loodgieterswerk en elektriese werk. Kontak my vir vinnige en kwaliteit diens. Adding on, double garages, new homes, tiling, kitchen cupboards, plumbing and electrical. Co...
Fifth Avenue Collection
[ Sien Profiel ]Whatever your needs, Fifth Avenue Collection's direct sales approach offers you an opportunity for limitless earnings, a flexible lifestyle and the freedom of being your own boss. Whatever your background, experience,...
Filadelfia Opleidingsentrum
[ Sien Profiel ]Skrifgefundeerde Sertifikaat, Diploma en Graadkursusse in Pastorale Berading. Word toegerus om ander effektief en doelgerig te begelei tot innerlike heling en herstelde verhoudinge. Bemeester vaardighede in hantering va...
Flutterbees Costumes
[ Sien Profiel ]AT FLUTTERBEE’S YOU WILL EXPERIENCE PERSONAL ATTENTION WHERE WE TRY TO MEET YOUR EVERY NEED Why should you come to Flutterbee’s Costume Hire for your Fantasy Adventure? * We offer service with a smile. * A wi...
Forutax & Financial Specialists
[ Sien Profiel ]Ons bied professionele, allesomvattede, flink diens met betrekking tot die volgende: Persoonlike Inkomste Belasting en Voorlopige Belasting Beslote Korporasies, Maatskappy Inkomste Belasting en Voorlopige Belasting St...
Four Seasons Guesthouse
[ Sien Profiel ]Four Seasons Selfsorg Akkommodasie is gelee in Luderitz Namibia in 'n stil en veilige area. Dit is 'n heerlike groot huis met drie slaapkamers met 6 beddens, lekker ruim kombuis, eet en sitkamer en twee badkamers. ...
Gateway Familie Kerk
[ Sien Profiel ]Ons fokus is om mense, oud en jonk, te help om 'n lewensvatbare en dinamiese verhouding met God te hê. Ons hou onsself nie besig met godsdiens nie - ons is besig met God se Woord wat prakties elke lid van elke gesin ...
Gerrit & Alida Pitout
[ Sien Profiel ]From wild places all around Southern Africa ...... Join Gerrit and Alida Pitout on their journeys as they turn the wildlife and vast landscapes of Africa to paint on canvas. The South African bushveld, Kalahari a...
Gheppeto's Wooden Toys
[ Sien Profiel ]Houtspeelgoed beskikbaar .... ons maak ook spesiale houtspeelgoed volgens u bestelling. Afslag vir grootmaat, handelaars, kleuterskole. Ons is beskikbaar om uit te stal by kersmarkte/kunsmarkte. Ons pryse is van...
Global Health
[ Sien Profiel ]Global Health bied u die volgende dienste: · Advies aan kliënte rakende veranderinge aan hul mediesefondsbydraes; · Verteenwoordig en staan lede by waar probleme ondervind word met die inhandiging van mediese eise;...
Granny's Frozen Baby Food
[ Sien Profiel ]Baie gerieflik vir werkende ma's. Tradisionele voedsels vir moderne ma's. HACCP-goedgekeur....
Grondverskuiwing
[ Sien Profiel ]Kontak my vir die volgende: * Grondverskuiwing; * Brandpaaie; * Bou van damme; * Ontbossing;...
GSL Hot Water
[ Sien Profiel ]ENERGY AND WATER SAVING Instant hot water, economical safe and reliable. 24 Hours on demand hot water supply Deliver hot water in 5 seconds Savings of up to 30%...
Hans Drommedaris
[ Sien Profiel ]Spanbou en vermaak. Vir optredes skakel vir Yolanda Drommedaris Trekker Fees Harley's Mooinooi. 5km vanaf Mooinooi oppad na Harties Saterdag 31 Oktober 2009 Bring soveel as moontlik trekkers en staan saam me...
Henning Janse van Vuuren Prokureurs
[ Sien Profiel ]Spesialis in Persoonlike Beseringseise (Derdeparty-eise) / RAF. Ook Arbeidsreg (dissiplinêre verhore, arbitrasies, arbeidshof ens.)...
Henyo Bande
[ Sien Profiel ]Ons lewer die volgende dienste: * Vervanging van motorbande; * Skokbrekers; * Wielbalansering; Kontak ons vir die beste pryse....
HESDA Instituut
[ Sien Profiel ]Remediëring, breinprofiel, breinfiksheid, loopbaanbeplanning-en vakkeuses, leesvaardigheid, evaluering van vordering en graadpeil van tuisskoolleerlinge, unieke heelbreinkonsep FRANCHISES BESKIKBAAR. Meer as 35 ja...
Imbali Studio
[ Sien Profiel ]Imbali Studio - Website Design and Development. We specialise in custom web development, with top class graphic design and hosting services....
J P Olivier Bouers
[ Sien Profiel ]Ons bou nie ons skep tuistes. Nuwe huise, aanbouing en verbeterings Dakke, waterdigting, geute, verf. Staalwerke, motorhuisdeure, afdakke. Houtvloere en algemene onderhoud. As die Here nie die huis bou nie, teve...
Jabulani Animal Farm
[ Sien Profiel ]Welcome to our pride and pleasure - for us to share in a relaxed farming environment at Jabulani Animal Farm. Being only 28 km from the city centre of Pretoria, this tranquil venue is a surprise to find in bushveld-like...
Joniru Voere
[ Sien Profiel ]Ons verskaf Epol voer soos braaikuiken, perdevoer, varkvoer en hondekos. Skakel ons vir onthoringsalf (vir kallers). Verskeidenheid voëltjiekosse. Depot van Pannarsaad. Maak ook gebruik van ons koerierdiens (gelys...
Justine
[ Sien Profiel ]Justine is a direct selling beauty company which offers a personal one-to-one service to its customers in the comfort of their own home. Your local Justine Consultant can show you products before you buy and let you ...
Kallie Swanepoel Klavierstemmers
[ Sien Profiel ]Hierdie jong dinamiese maatskappy is in Januarie 2003, met drie personeellede, gestig. Dit sluit die eienaar, Kallie Swanepoel, sowel as twee assistente in. Daar word van tyd-tot-tyd ook gebruik gemaak van subkontrakteur...
Katvoet Kunsgallery
[ Sien Profiel ]Katvoet bied kunsklasse aan. Besoek ons as u 'n spesiale geskenkie soek en terselfdertyd kan u 'n heerlike middagete by ons geniet. Bespreek ook vir 'n verjaardagpartytjie of enige ander geleentheid. Kom maak 'n dr...
Kellgear - Gearbox & Diff Centre
[ Sien Profiel ]Kom ontmoet Tommie en sy span om 'n ondervinding van Diens van 'n leeftyd te ervaar........ Ons doen herstelwerk vir alle gebruikte motorhandelaars, dienssentrums & Hoofagente soos: Toyota, Nissan, Ford en Mazda. ...
Kilovar Power Controls
[ Sien Profiel ]All electrical installations, repairs and upgrades. Industrial commercial and domestic. *Rebuilding of panels and DB boards. *Pump and motor installation repairs. *Power factor control units. *Field isolator...
Kokama Ingenieurs
[ Sien Profiel ]Ek doen bou en oprigting van voeraanlegte. Kontak my vir die beste diens....
Koopmark Agentskappe
[ Sien Profiel ]Ons verskaf die volgende: * Motorvoertuigonderdele; * Laers; * Boute en Moere; * Veiligheidsklere; * Hardeware; * Gordyntoerusting; Kom besoek ons winkel ons het wat u soek....
Koster Boeredienste
[ Sien Profiel ]Vir al u Diesel en Olie benodighede kontak ons vir die beste pryse....
Koster Skool
[ Sien Profiel ]Koster skool is 'n gekombineerde Laer- en Hoërskool. Streng keuring word toegepas. Ons bied aan u kind die beste opleiding. Ons bied die kind ook veilige koshuisinwoning. Kom besoek ons skool en besluit vir ...
Kwik Kerb
[ Sien Profiel ]Kwik Kerb voorsien aaneenlopende sementrandstene om die visuele aansig van tuine, opritte en enige landskaparea te bevorder. Hierdie produk lyk nie net fantasties nie, maar is ook koste-effektief. Skakel vir Jane...
Kwikwap
[ Sien Profiel ]Our consultants charge nothing more than R2,500 to design and set up your fully interactive website right in front of your eyes. After this session you will be fully trained in the use of the World’s Easiest Website Cr...
La Gratitude Gastehuis
[ Sien Profiel ]Gastehuis met lieflike kamers naby Unitas hospitaal en skole. ...
La Providence Gastehuis/Guesthouse
[ Sien Profiel ]A stunning contemporary residence set in a lush garden, with superb finishes. Come and enjoy the hospitality of the guesthouse under the slopes of the Magalies Mountain , in Montana Park . It is private and cool under ...
Leeuwfontein Voere
[ Sien Profiel ]Ons verkoop kos vir die volgende: * Honde; * Katte; * Pappegaaie; * Watervoëls; * Babyducks; * Kois; * Hase; * Varswater visse (barber) * Trout Ons pryse is van die beste....
Lewensverryking Seminare
[ Sien Profiel ]Huwelikseminaar; Enkelseminaar; Seminaar. Lewensverryking seminare se visie is om met die Woord van God as uitgangspunt persone wat die grondslag van 'n stabiele samelewing vorm, toe te rus in basiese lewensvaardigh...
LiceBGone
[ Sien Profiel ]LiceBGone is : ♦‘n 0% toksiese kopluissjampoo (reeds jare lank met groot sukses gebruik in Amerika en nou ook in Suid-Afrika!!). ♦ Gemaak van plant ekstrakte. ♦LiceBGone val die skelet van die luis aan en laa...
Liezl Nortje Haute Couture
[ Sien Profiel ]vir u Droomrok - kontak my. Ons spesialiseer: Matriekafskeid, trourokke en aandrokke. As u 'n perderuiter is, ek maak ook perderuiter uitrustings. ...
Liqua Pure (Gesuiwerde water)
[ Sien Profiel ]Gesuiwerde water is skoon en veilig om te drink. Bring u eie 1 liter houer en betaal net R1.00. Ons het ook 340ml/500ml/1.5l/5l houers beskikaar. *RO Watersuiwerings-masjien *Waterkelners (Dispenser) *20liter bot...
Liqua Pure Gas
[ Sien Profiel ]Ons is geregistreer by die LP Gas Assosiasie. Geregistreerde Gas Installeerder Reg. no. QCC 1121. Ons spesialiseer in gasstowe, braaiers, geysers, kaggels en yskaste. Met 'n installasie word 'n LP Gas sertifikaat van ...
Locanet
[ Sien Profiel ]Skootrekenaar Verkope en Bykomstighede: Batterye,Hardeskyf ens. Huur van skootrekenaars en Projektors Spesialiste in skootrekenaar herstelwerk. *Gewaarborgde herstelwerk. *Waarborg verval - herstelwerk. *Moederb...
Love Nest
[ Sien Profiel ]Time is like a thought, in the blink of an eye it’s gone ... Memories, however, last forever! Do you and your loved one still spend quality time together? Do you remember why you made those wedding vows, reminisce a...
LS Labour Specialist (Pty) Ltd
[ Sien Profiel ]Ons spesialiseer in die volgende: *Arbeidsmakelaar; *Salaris Administrasiestelsel; *Hantering van Advertensies; *Werwing en Plasing van Personeel; *Vaardigheids-ontwikkeling; *Disipline in werksplek; *Struweling...
Lynne de Vos Genetiese Profiele
[ Sien Profiel ]Die Genetiese breinprofiel soos deur Dr Annette Lotter gedryf, is uniek en gee aan elkeen n uitleg van sy persoonlikheid soos voor geboorte bepaal. Dit gee dus aan jou die inherente voorkeur optrede, asook wat jy verl...
Lynne's Wedding Service
[ Sien Profiel ]Pastoor Lynette Swart kan vir u 'n huwelikseremonie ondervinding gee wat u sal wegvoer na 'n leeftyd vol liefde, vrede, kalmte, toegewydheid en vreugde saam met u sielsgenoot. Sy bied die volgende: *Gelisensieerde...
Lynx Kabinette
[ Sien Profiel ]Ons spesialiseer in die volgende: *Kombuiskaste; *Alle ingeboude kaste; *Muur en TV kabinette; *Soliede Hout; *Melamien, *Veneer;...
M Catering Services BK
[ Sien Profiel ]Multi Catering Services in conjunction with Takenaki offers the following services: FUNCTION EQUIPMENT RENTAL Rental of tables, chairs, crockery, cutlery, glassware, linen, heating equipment and lots more. We ...
M Gelderblom Kaste en Kombuiskaste
[ Sien Profiel ]Ons doen die volgende: * Ingeboude kaste; * kombuis kaste; * Dekking; * Drywalling; * Trappe / Balustrades; * Deurrame; * Vensterrame; * Soliede meubels; ...
Magaliesberger
[ Sien Profiel ]Verspreidingsarea"Annlin,Doornpoort,Magalieskruin,Montana,Montanapark,Sinoville en Wonderboom. ...
Maggi's Solutions
[ Sien Profiel ]Need help with your event? Weddings, Functions, Private Parties Decor Linen Catering Flowers Gifts Sound DJ Stationery Design...
Maids of Honour
[ Sien Profiel ]Ons gee opleiding in kookkuns aan die volgende persone: * individue * huishulpe * ens....
Marija Manor
[ Sien Profiel ]Marija Manor is a luxury guest house situated in the leafy suburb of Wonderboom in Pretoria. The guest house is located close to the heart of Pretoria. Marija Manor is conveniently located for easy access to the N1 f...
Maringe Water Centre cc
[ Sien Profiel ]Verhitte binnenshuise swembad - Die volgende klasse word aangebied: *Water Aerobics; *Hidroterapie; Water rehabilitasie word afgewissel weekliks deur 'n fisioterapeut en biokinetikus. Aantrekkamers en Kleedkamer...
Master Maths: Centurion
[ Sien Profiel ]SKRYF NOU IN EN VERBETER JOU WISKUNDE PUNT MET 20% - ONS WYS JOU HOE. Vir ekstra wiskunde klasse wat werk teen bekostigbare pryse kontak Master Maths Centurion. Ons het Studente wat tot 37 % verbeter en ons gemi...
MaxiSMS
[ Sien Profiel ]Your powerful 2-way marketing channel! In today’s dynamic and fast-evolving world, it is important to be able to reach your customers anywhere and at any given time. MaxiSMS provides the tools for your business to o...
MCB Expertise
[ Sien Profiel ]Kontak ons vir al u rekenaarbenodighede. Ons doen ook rekenaarherstelwerk. Benodig u netwerkinstallering, kontak ons vir vinnige en betroubare diens....
Meijerink Finansiele Dienste/Financial Services
[ Sien Profiel ]Bookkeeping Financial Statements Financial - and Management Advice Tax and Taxation Advice Administration of Estates Be assured that the combination of my practical experience and years of tuition in financial sub...
Mom's UIF Assist
[ Sien Profiel ]Ons help jou om jou WVF te eis. WIE KAN EIS? • Werkers met kraamverlof wat elke maand UIF betaal, (as hulle nie ‘n volle salaris ontvang nie.) • Werkers wat ‘n miskraam in die derde termyn, of ‘n doodgeb...
Monsoon Photography
[ Sien Profiel ]Kwaliteit fotografie en professionele diens is ons besigheid. Ons onderskei onsself van ander deur kreatiwiteit en uitsonderlike interpersoonlike vaardighede. Kontak ons en kry die prentjie! Die span: Monsoon Photogr...
Moot Beradings Praktyk
[ Sien Profiel ]Die Moot Beradings Praktyk bied u die volgende: *Reël van Begrafnisse; *Berading word gratis aangebied; *Huweliksbevestiging - "Dial a Pastor"...
Moreleta Slaghuis
[ Sien Profiel ]Besoek Moreleta Slaghuis vir die beste vleis en praat nie eers van die pryse nie .... dis die beste. Ons bied u 'n fantastiese maandpak ter waarde van R598.00 vir 4 persone, 'n pakkie vleis vir elke dag van die maan...
Mount Festiva Lodge
[ Sien Profiel ]Mount Festiva Lodge (Hornsnekweg/M17, Pretoria): Bied u die volgende: * Bekostigbare konferensies; * Troues; * Onthale; Nuut! Nuut! Festiva Lodge Spa (Voldag/halfdag/oorslaap bekostigbare spa pakkette) * ...
Moving Connections
[ Sien Profiel ]Ons is die goedere vervoer spesialiste. Langafstande, lokale en kantoorverhuisings. Stoorversekering, verpakking, Seevrag kratte, uitvoer van diere en voertuie....
Mr Pre-Paid
[ Sien Profiel ]Koop Pre-Paid Krag deur die internet, OTM en Selfoon - Nooit van lyn af. Aankoop van * Pre-paid kragmeters en * Pre-paid submeters vir woonstelle en komplekse. Slegs Pretoria-area....
Mulder Eiendomme
[ Sien Profiel ]Is u in die proses om 'n huis/plot te koop? Kontak my en ek sal u help om die geskikte eiendom te kry. ...
Multi Vision Specialist Electrician
[ Sien Profiel ]We spesialize in: New electrical Installations Re-Wiring All Electrical Maintenance Electrical Certificates Security Systems Installation and Maintenance Plumbing Air-Conditioner(design, manufacture & installation...
Musica Festiva
[ Sien Profiel ]Musikante vir Alle Geleenthede (landswyd): * Troues; * Korporatiewe funksies; * Jaareind funksies; * Verjaarsdae; * Onthale; * Danse; * Konserte; Eddie Davey & ander musikante....
My School Career
[ Sien Profiel ]Kinders is 'n geskenk van God Psalm 127:3 Ons kinders is ons kosbaarste geskenke. Belê in jou kind se toekoms en koop nou hierdie pragtige skoolalbum vir alle skoolherinneringe. ...
N-Powa
[ Sien Profiel ]Combine business and health with N-POWA. This is a network marketing business plan, and I will show you a way of earning virtually unlimited passive income with your own home business opportunity! Are You Serious ...
Nascence Education
[ Sien Profiel ]Nascence verskaf opleiding in beide volle kwalifikasies, vaardigheidsprogramme asook kort kursusse. Opleiding word verskaf by die kliënt se perseel of ekstern – afhangende van die kliënt se behoeftes en die vereistes...
Nicholis Louw
[ Sien Profiel ]NICHOLIS LOUW WEBSITE INLIGTING Vergeet en vergewe Met sy versoenliedjie Vergeet en vergewe, die titelsnit van sy jongste album, bied Nicholis Louw 'n kragtige album. Oudergewoonte bevredig die gewilde poprockridde...
Nkosi Grasdakke
[ Sien Profiel ]"Ons is eenvoudig die beste" Kontak ons vir u grasdak, lapas en ook huisverbeterings. Ons gee gratis kwotasies. Soek u gehalte en vinnige diens - kontak ons vandag nog....
Noordwes Apteek
[ Sien Profiel ]Ons verskaf medikasie voorskrifte, voorwinkelprodukte en skoonheidsmiddels....
Oikos Houtwerke
[ Sien Profiel ]Dewaal Willemse, eienaar van Oikos Houtwerke, ontwerp, bou en installeer reeds meer as sewe jaar kwaliteit kombuise en kaste. Ons gebruik die beste kwaliteit hout en bied ‘n verskeidenheid natuurlike en geverfde afwer...
Oornagfasiliteit
[ Sien Profiel ]Pragtige oornagfasilteit (selfhelpeenheid) in die Montana omgewing. 900m van Montana Hospitaal en 'n klipgooi van skole, inkopiesentrums en die Wonderboom Lughawe. Tarief:R250-00 per persoon of R300-00 vir twee pe...
Operasie R1miljoen
[ Sien Profiel ]Dagmar het bykans een miljoen rand (R1 000 000,00) nodig het vir ‘n dringende rugoperasie om haar lewenskwaliteit te verbeter en moontlike verlamming te voorkom. Die toenemende dringendheid van die operasie noodsaak ...
Oppiplaas Restaurant
[ Sien Profiel ]Oppiplaas Restaurant is die Familie Restaurant in Pretoria. Baie gewild en bekend vir heerlike plaasontbyte. Spesialiseer in Pap en kaiings en A La Carte etes. Nou ook heerlike Vingeretes wat afgelewer kan word....
Oppiplot
[ Sien Profiel ]Opelug en Lapa fasiliteite te huur vir om en by 30 mense + kinders vir: * Braai; * Skaapbraai; * Potjiekos; * Kinderpartytjies, ens. ...
Outsurance
[ Sien Profiel ]We do all Personal & Business Insurance We offer the choice between full Comprehensive & Limited cover (third party only) & Liability to other people cover (third party only) and Essential vehicle cover. Personal O...
Paintball Xtreme
[ Sien Profiel ]Paintball word gebruik vir spanbou doeleindes. Dit bied ook heerlike familie ontspanning. Ons bied aan Paintball vir vroue en mans apart. Bespreek u datum vroegtydig....
Pampered Pooches
[ Sien Profiel ]Bring u hond/hondjie na ons vir 'n heerlike "groom". Ons kom haal en laai weer af. Besigheidsure: Maandae tot Vrydae 07:30 - 16:00....
Periseo
[ Sien Profiel ]Periseo is ‘n dinamiese elektroniese produkontwikkelingsmaatskappy. Ons het uitgebreide ervaring in die volgende industrieë: · Telekommunikasie · Militêr en Verdediging · Lugvaart · Landbou · Inligtingstegn...
Phoenix Belasting Konsultante
[ Sien Profiel ]Probleme met Inkomstebelasting... Kontak ons vir hulp. Meer as 20jaar ondervinding. Ons lewer kwaliteit diens. *Registrasie van Beslote Korporasies; *Hantering van alle aspekte van Inkomstebelasting; *Boekhoudi...
Plastic Droppers
[ Sien Profiel ]Tired of expensive or low quality droppers? We've got the solution @ R3/m Advantages Solid Unique imprint for non-slip of wires Very strong light weight UV Protected for 20-30years Fire resistant Ideal for elec...
Polycon
[ Sien Profiel ]Polycon is a new and rapidly growing supplier of polystyrene cornices to the SA Market. Being locally manufactured all our products offer unmatched value and money. Polycon cornices are relatively easy to install a...
Pool Solutions
[ Sien Profiel ]Resurface Your Swimming Pool Into A Sparkling Showpiece In 5 Days! EPOXY Pool Paint That Solves Algae and Stain Problems ... ...also available in DIY Or let we Resurface Your Swimming Pool For You More durabl...
Pre-Owned Stars
[ Sien Profiel ]Pre-Owned Stars is an independently owned Company, whose staff members are passionate about their business. We are committed to delivering the highest level of Customer satisfaction at affordable prices. Our knowledgea...
Propshaft Professionals CC
[ Sien Profiel ]Propshaft Professionals CC is an engineering business with highly skilled artisans and we are proud to say that we deliver work of guaranteed high standards. At Propshaft Professionals, we have the ability to repair, ...
Qaulity Car Service
[ Sien Profiel ]Quality Car Service is 'n entoesiastiese nuwe gevestigde Motordiens Sentrum in Pretoria. Vir u as klient hou dit die volgende in: *Koste besparings motor diens en herstel; *3Maande of 15000km waarborg op onderdele ...
Radio Kragbron
[ Sien Profiel ]Radio Kragbron is 'n Afrikaanse gemeenskapsradiostasie gebasseer in Witbank. Seinsterkte: 10Kw op 93.1 FM Stereo • Om 'n mededingende gemeenskapsradiostasie in Mpumalanga van hoogstaande gehalte te bedry...
Radio Pretoria
[ Sien Profiel ]DIE MAATSKAPPY Radio Pretoria is in 1993 as ‘n Artikel 21 Maatskappy gestig met die doel om in diens van sy teikengehoor te staan. Radio Pretoria is dus nie ingestel op winsbejag nie, maar is ‘n gemeenskapsradio w...
Real Realtors cc
[ Sien Profiel ]Real Realtor Eiendomme: Noot vir Noot die beste in die Moot. Huise, woonstelle en fabrieke te koop of te huur. As ons u eiendom verkoop, kry u 'n gratis elektriese sertifikaat tot 'n maksimum bedrag van R5000.00...
Red Spiral Services
[ Sien Profiel ]Waar diens en voortreflikheid ontmoet. Kontak ons vir: * Baniere * Motormagnete en -grafika * Plakkate * Plakkers * Vlaggies * Besigheidskaartjies * Brosjures en biljette * Kalenders * Boeke ................
Reflexology for Better Health
[ Sien Profiel ]Reflexologists, Geopathologists.Members of SA Reflexology Society....
Rent A Gent
[ Sien Profiel ]Kontak my vir al u huisverbeterings,veranderings en herstelwerk in en rondom u huis. Geen werk is te groot of te klein nie. * Palisades * Diefwering * Teëls * Outomatiese hekke en motors * Veranderings en verbe...
Roadex Construction
[ Sien Profiel ]Siviele Kontrakteurs en Boukontrakteurs Roadex Construction Main activities includes the following : Road maintenance on various National routes. All civil engineering construction activities. Earthworks ...
SA Besigheidsgilde
[ Sien Profiel ]Skakel my vir advertensiespasie op die webwerf en ander bemarkingsmateriaal....
SA Noodhulpliga
[ Sien Profiel ]SA Noodhulpliga is gestig in April 1935 en doen steeds opleiding in Noodhulp, Vlak 1-3 volgens Wet op Beroepsveiligheid van 1993. Noodhulp by sportbyeenkomste. Geakkrediteer by HWSETA. Geregistreer by Departemen...
Sam Olivier Sielkundige Dienste
[ Sien Profiel ]Psigoterapeutiese dienste vir Volwassenes (Eisbaar by mediese fondse). 1. Depressie, Angs, Trauma, Verhoudingsproblematiek, Stresbestuur, Persoonlike Ontwikkeling. Langtermyn diepte-psigoterapie. Korttermyn probleemge...
Sanlam
[ Sien Profiel ]Versekering, Testamente, Korttermynversekering, Mediese Fondse, Verbandlenings, Studiepolisse vir kinders, Belastingbesparing, Boedelbeplanning, Pensioenfondse. Gemoedsrus vir families by dood, ongeskiktheid en aftred...
Scrapbooks and Cards
[ Sien Profiel ]Scrapbook klasse Groepsklasse: Saterdae 14:00 – 17:00 Individuele klasse: Maandae – Vrydae per afspraak Jou eerste klas is gratis! Baie bekostigbaar. Klasse is geskik virbeginners sowel as ervar...
Securi North
[ Sien Profiel ]Ons winkel is al vanaf 2004 hier in Pretoria. Kom besoek ons indien u hekmotors, motorhuisdeure, elektriese heining toebehore, intercoms, alarmstelsels, batterye of “remotes & receivers” benodig. Ons verkoop aan...
Selati Dakkappe
[ Sien Profiel ]Jou dak is ons besigheid. Ons kan ook aan u alle dakmateriale voorsien. Kontak ons vir vinnige en betroubare diens....
Sinoville TV
[ Sien Profiel ]Your T.V Doctor since 1988 T.V and Video repairs Microwave Ovens Antenna Installations Plasma and LCD T.V Repairs Satellite T.V DSTV Accredited Free Pickups and drop offs U T.V.Dokter sedert 1988 T.V en ...
Sinoville Vleismark
[ Sien Profiel ]SINOVILLE VLEISMARK is in 1987 gestig. Die alombekende Sinoville Slaghuis is nou tuis in Derdepark Sentrum, waar dieselfde goeie gehalte diens en vleis voorsien word. Ons het nie verniet onlangs vir die derde jaar aa...
Sonja Smith Begrafnisgroep (Edms)Bpk
[ Sien Profiel ]Sonja se rol as gekose begrafnisondernemer, is om ten alle tye u en u familie te verteenwoordig met absolute integriteit, respek en diskresie. Ons het die nodige ervaring om te kan deel met 'n wye verskeidenheid situa...
Sportron International
[ Sien Profiel ]SPORTRON FOODSTATE® Nutrients: Just like real food. FoodState nutrients are molecularly bonded to the food elements which constitute whole food. These include proteins, carbohydrates, lipids, enzymes, bioflavonoids ...
SSS Airconditioning and Refrigeration Services Pty Ltd
[ Sien Profiel ]All airconditioning and refrigeration services (Industrial and Household. Installations, sales, services and repairs. Service and maintenance contracts and agreements. Transport refrigeration and car airconditio...
StemEnhance
[ Sien Profiel ]Hierdie produk help bloot die liggaam se natuurlike funksie om homself te onderhou. Die vrystelling van stamselle deur die beenmurg is 'n normale funksie. Al wat StemEnhance doen is om die vrystelling van stamselle met...
Stimu Kids
[ Sien Profiel ]Kinderontwikkelingssentrum: Ons volg 'n intensiewe perseptueel-wiskunde en taalprogram met 'n verskil, waar elke kind as individu in ag geneem word en daar ook heelwat geleentheid is vir sosialisering in elke ouderdomsgr...
Storieman
[ Sien Profiel ]Storieman-reeks op Cd Gunstelingstories op Cd (+ beskikbare boeke). Laaste uitgawe. Beperkte voorraad beskikbaar. ...
Taste Fusion
[ Sien Profiel ]Catering 2010 Sit back and relax and let us take care of all your catering needs. Specializing in: Snack Platters Outside catering - Breakfast,Lunch or Dinner Cuisine dining at your office/home Spit Braai's a...
Tasty Spices
[ Sien Profiel ]We supply herbs and spices directly to your household with the aim to fill your spice bottles and to save you money! We pack it in 100ml vacuum packaging, just enough to fill your existing bottles. All the spic...
Teleshaw
[ Sien Profiel ]Ons lewer die volgende dienste: Herstel tv's, videomasjiene. Installasies van DSTV en CCTV. Kontak ons vir gehalte en vinnige diens....
Thaba Sonkrag
[ Sien Profiel ]Verskaffers van sonpanele, reguleerders, batterye, omsetters en ligte....
The Di'Vine Cellar
[ Sien Profiel ]Wanneer jy volgende keer die Centurion Teater besoek en nie lus is om al huistoe te gaan nie.. luister hier!!! The Di'Vine Cellar is net af met die trappe, maak jou gereed vir 'n genotvolle aand. Martin staan gereed ...
The Gift Cab cc
[ Sien Profiel ]Wedding & Event Stationery & Gifts. The Gift Cab verpersoonlik u troue & funksie met unieke uitnodigings, drukwerk & geskenke. Unieke papierware & skryfgoed spesiaal ontwerp vir jou. "Everything you need to make...
The Hide-Away Spa
[ Sien Profiel ](± 150km from Port Elizabeth) SAFE, COSY, COUNTRY KAROO RETREAT! It's not the typical come-for-treatments-and-go-home-still-broken-and-hurt. 3 Day programme includes: •BODY DAY(ALL ABOUT NUTRITION & HEALTH) ...
The ink place & ink inc
[ Sien Profiel ]Ons verskaf die volgende: *Drukkers; *Skryfbehoeftes; *Inkvervaardiging *Hervulling van drukkers kassette; *Rekenaar hardeware; *Papier; Ons pryse is so goedkoop u sal dink ons het permanente uitverkopings. O...
The Pink Lady - Nail & Beauty Salon
[ Sien Profiel ]Qualified beautician, Yolinda Coetzee invites you to a Facial, Back-neck-shoulder or Head Massage. Waxing Tinting Manicures and Pedicures (all at affordable prices). Revolutionary new age-lock product with Gal...
The Wood Guy
[ Sien Profiel ]For the delivery of braai/fire products: Charcoal (Namibian) 4kg @ R17.00 Briquettes (Namibian)4kg @ R17.00 Hard Wood (Bushveld) @R14.00 (Less than 100 bags)/ R12.00 (more than 100 bags) Braaiwood @R8.50. Firewood...
Tip Top Tyre & Exhaust
[ Sien Profiel ]VOLGENS BEELD LESERS OPNAME VIR 2010 WAS TIP TOP TYRES DIE DERDE KEUSE IN GAUTENG IN DIE KATEGORIE BANDVERSKAFFERS. Tip Top Tyres bied u die volgende teen die beste diens en pryse - probeer ons: *3/d Wiel balansering...
Toruk Home Maintenance
[ Sien Profiel ]For all your building, plumbing, tiling, roofing, painting, waterproofing, paving, irrigation and small load rubble removal needs....
Toruk Self Protection
[ Sien Profiel ]NO LICENCE REQUIRED!!!! We service and repair all paint guns, sales on your paintball gear and accessories. We also refill CO₂ and compressed air bottles....
Van Heerden Prokureurs
[ Sien Profiel ]Ons lewer di volgende dienste: * Invorderings; * Aktes; * Ligitasie...
Ventabie Services
[ Sien Profiel ]Skoonmaak van matte en oortreksels kommersiële en huishoudelike doeleindes. Installasie van blinders. ********************* Cleaning of carpets and upholstery for domestic and commercial purposes. Installation o...
Visual World
[ Sien Profiel ]Custom-made Computer Systems Accounting Packages Admin Systems Management Systems IT-Support Web design and Hosting...
Vox
[ Sien Profiel ]Vox is a telco which offers innovative, low cost telecommunications products and services to consumers, using a Network Marketing business model. Vox is the 1st Telecommunications Company to re-invest in it’s custom...
VTB-Signs
[ Sien Profiel ]PRODUKTE: * Baniere * Besigheidskaartjies * Pamflette * 'Sign Boards' * 'Corex Boards' * Winkelaansig / 'Shop Fronts' * Motormagnete * Motorhandelsmerke / 'Vehicle Branding' * Drukwerk op T-hemde * Advertensi...
Website Master
[ Sien Profiel ]Skakel ons vir professionele webwerfontwerp teen billike pryse. Afslag vir Besigheidsgilde adverteerders....
Wessel's Caravan Hire
[ Sien Profiel ]Dink aan kampvuur, braai, groot bome erens in die bosveld of langs een van Suid-Afrika se oorde of damme waar jy kan ontspan vir die vakansie of naweek. Die rustigheid van voelgesang vroeg in die oggend, verwelkom jo...
WM Electrical
[ Sien Profiel ]We do Electrical Repairs, New Constructions, Remodeling, Electrical Upgrades, Safety Inspections and COC Certifications. We are located at Doornpoort in Pretoria and provide our services in the following regional area...
Woema
[ Sien Profiel ]Woema help om nuwe besighede in die mark te vestig met behulp van ‘n professionele korporatiewe identiteit, die nodige bemarkingsmateriaal asook webtuistes. Ons ontwerp ook kreatiewe en effektiewe kommunikasiematerial...
Woodpecker Playgrounds
[ Sien Profiel ]You dream it, we build it!! We can design any jungle gym to fit your special needs. Our quality cannot be beaten!! Our jungle gyms are specially designed to help your child develop physically and mentally. The...
Yebo Loans
[ Sien Profiel ]Lenings vanaf R1000-00 tot R25000-00. Benodig 3 maande salarisstrokies. Al is jy op die swartlys kan ons jou ook help! Skakel dadelik vir Hilda of Hugo vir daardie dringende kontant probleem. ...
Yskop
[ Sien Profiel ]Herstel van yskaste, huishoudelike lugverkoeling en motorlugverkoeling. Yskop al 20 jaar in die bedryf. Alle tegnikuste gekwalifiseerd. Diens, reparasies en installasies. ...
Zambezi Car Wash
[ Sien Profiel ]Zambesi Quick Wash is geleë in Zambesirylaan, Pretoria en is reeds 5 jaar in bedryf. Zambesi Quick Wash verskaf ‘n groot verskeidenheid dienste aan kliënte en handelaars. Nicollette is in beheer van die karwas...
Zentium Opvoedkundige Sagteware
[ Sien Profiel ]Afrikaanse Opvoedkundige Sagteware: Voorskoolse Programme,Skoolgereedheid,Wiskunde (gr 8-12) Afrikaans, Engels,Spelling,Lees, Konsentrasie Suid-Afrikaanse Ensiklopedie Rekeningkunde Wetenskap Ens....
Dagmar Janse van Vuuren van Pretoria, ly aan Osteogenesis Imperfekta en erge skolios... meer

Adverteer jou besigheid nou!
Kliek hier om meer uit te vind.
Kliek hier om meer uit te vind.
Soek jy dringend hulp/ondersteuning? Kliek hier om n organisasie te vind wat jou kan bystaan. Kontak ons indien jy jou organisasie gratis hier wil lys.
The Sunflower Fund
Share a little save a life become a bone marrow donor. ...meer
African Blessings
Verskaf kos en klere vir 5 huise en bied kunsklasse aan vir die vroue. Kontak Annelie du Plessis....meer
Middele Afhanklikheid
Hulp vir verslawing aan middele soos alkohol, dwelms ens....meer
Adverteer jou sakebyeenkoms / besigheidsnetwerkfunksie gratis op ons webwerf. Kontak Ons om jou byeenkoms te lys. Kliek hier om te sien watter byeenkomste in jou omgewing plaasvind.
Zambezi Point ByeenkomsAlle geestelike leiers noord van die berg word genooi na die maandelikse saamkuier....meer
Motiveringsspreker
Dr Cival Mills Skakel Sarie Odendaal by 083 242 7331 of epos sarieo@iburst.co.za vir besprekings. Boodsk...meer


