Fondsmeter
Die huidige bedrag in die fonds is:
R 60000.00
Gemeenskapsbetrokkenheid

Kontak ons vir meer inligting
Maandpak Skoonmaakmiddels
R150.00
1L Sunlight 1L Handy Kleen 1L Bleach 1L Stasoft 2Kg Waspoeier 1L Multi Purp...meer
Dr Cival Mills Boeke
R165.00 elk
This Too Will Pass en Truth About Wheels beskikbaar by die Gilde. Skakel 012-...meer
Zentium Opvoedkundige Sagteware
Ontvang korting op verskeie programme:
Programme waarop u korting ontvang: * Eduss English Phonix (26%) * Academix Le...meer
R150.00
1L Sunlight 1L Handy Kleen 1L Bleach 1L Stasoft 2Kg Waspoeier 1L Multi Purp...meer
Dr Cival Mills Boeke
R165.00 elk
This Too Will Pass en Truth About Wheels beskikbaar by die Gilde. Skakel 012-...meer
Zentium Opvoedkundige Sagteware
Ontvang korting op verskeie programme:
Programme waarop u korting ontvang: * Eduss English Phonix (26%) * Academix Le...meer
0 items
Welkom
Die Besigheidsgilde se webwerf bied aan jou die volgende:
- Opsoek na ‘n spesifieke produk of diens? Kliek op Soek ‘n Besigheid
- Verhoog jou besigheid se sigbaarheid. Kliek op Adverteer/Skenk vanaf so min as R300 per jaar!
- Op soek na personeel? Kliek op Poste Beskikbaar
- Werkloos of op soek na werk? Word raakgesien deur voornemende werkgewers deur jou inligting en kontakbesonderhede gratis te lys. Kliek op Werksoekerwaar lede van die publiek gratis verkorte CV’s op die webwerf plaas.
- Wat doen ons adverteerders? Besoek ons Foto Gallery. Adverteerders kan gratis fotos op die gallery laat plaas.
- Wil jy meer weet oor ons huidige fondsinsamelingsprojek? Kliek op Omtrent Ons
- Op soek na ‘n hulporganisasie / ondersteuningsgroep? Kliek op Hulporganisasies. Hulporganisasies kan gratis hier adverteer!
- Wil jy 'n sakebyeenkoms / besigheidsnetwerkfunksie in jou omgewing adverteer? Doen dit gratis by Sakebyeenkomste. Tree asseblief met ons in verbinding as jy weet van so ‘n byeenkoms in jou omgewing.
Adverteer jou besigheid op die webwerf van die SA Besigheidsgilde vir so min as R300 p/jaar (geklassifiseerde advertensie) of R1 440,00 p/jaar (R120 p/maand) vir 'n volblad, volkleur advertensie met twee fotos. Jy kan soveel inligting plaas as wat jy wil en jy kan jou spesiale aanbiedinge en vakante poste adverteer.
Het jy geweet?
Alle wins gegenereer uit advertensies word geskenk vir liefdadigheid - met spesifieke verwysing na persone wat mediese behandeling vir lewensbedreigende siektes / mediese toestande benodig.
Help ons asseblief om ons doelwitte te bereik! Verwys ander na hierdie webwerf en ondersteun ons adverteerders! Saam kan ons ‘n groot verskil maak.
Dagmar Janse van Vuuren van Pretoria, ly aan Osteogenesis Imperfekta en erge skolios... meer

Adverteer jou besigheid nou!
Kliek hier om meer uit te vind.
Kliek hier om meer uit te vind.
Soek jy dringend hulp/ondersteuning? Kliek hier om n organisasie te vind wat jou kan bystaan. Kontak ons indien jy jou organisasie gratis hier wil lys.
The Sunflower Fund
Share a little save a life become a bone marrow donor. Bandana day 14 October 2009...meer
African Blessings
Verskaf kos en klere vir 5 huise en bied kunsklasse aan vir die vroue. Kontak Annelie du Plessis....meer
Middele Afhanklikheid
Hulp vir verslawing aan middele soos alkohol, dwelms ens....meer
Adverteer jou sakebyeenkoms / besigheidsnetwerkfunksie gratis op ons webwerf. Kontak Ons om jou byeenkoms te lys. Kliek hier om te sien watter byeenkomste in jou omgewing plaasvind.
Zambezi Point ByeenkomsAlle geestelike leiers noord van die berg word genooi na die maandelikse saamkuier....meer
Motiveringsspreker
Dr Cival Mills Skakel Sarie Odendaal by 083 242 7331 of epos sarieo@iburst.co.za vir besprekings. Boodsk...meer


.jpg)
